Van toeka tot nou. Kinders het in toeka se dae wilgertakke gepluk, latte gekerf en modder kleiballetjies vooraan gesit en mekaar daarmee bestook. Dis waar die speletjie, Kleilat, ontstaan het. ‘n Droom het begin. Vandag speel ons nie meer soseer Kleilat nie, maar dra dit. Uitstekende kwaliteit, goeie diens en oorspronklike ontwerpe maak dit vir ieder en elk trots om Kleilat te dra. Of jy by die viswaters is, om ‘n vuurtjie kuier, voor die kaggel sit of net vir die lekker, Kleilat is vir jou gemaak. Wees ‘n legende … dra KLEILAT – since forever..
From then to now. Kids used to pick twigs from willow trees, carved a whip from it, added some clay mud to the front and threw each other with the clay. This is where the game, Kleilat, started. A dream was born. Today we don’t play Kleilat anymore, we wear it. Excellent quality, good service and original designs will make anybody proud to wear Kleilat. Whether you are fishing, relaxing around a fire, infront of the fireplace or just because, Kleilat is made for you. Be a legend … wear Kleilat – since forever.